Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Ford |
Produksie | 1976–huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Supermini |
Uitleg | Voorenjin, voorwielaangedrewe |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Ford Focus |
Die Ford Fiesta is 'n superminimotor wat sedert 1976 deur die Ford Motormaatskappy vervaardig word, en is nou in sy sewende geslag. Die Fiesta word in Europa, Brasilië, Argentinië, Meksiko, Venezuela, China, Indië, Taiwan, Thailand en Suid-Afrika vervaardig.
In 2010 is die sesde generasie Fiesta (Merk VI)[1] wêreldwyd bekendgestel, wat dit die eerste Fiestamodel maak wat in Noord-Amerika verkoop word, sedert die Fiesta Merk 1 aan die einde van 1980 gestaak is.
Oorsig | |
---|---|
Produksie | 2008–huidig |
Modeljare | 2009–huidig |
Montering | Spanje (Ford Valencia) Nanjing, China (Changan Ford Mazda) Keulen, Duitsland Cuautitlán Izcalli, Meksiko Rayong, Thailand (sedert 2010)[2] Hai Duong, Viëtnam (Ford Viëtnam) Valencia, Venezuela Chennai, Indië (Ford India) Taoyuan, Taiwan (sedert 2012) São Bernardo do Campo, Brasilië (2013-) |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 3/5-deur luikrug 4-deur sedan 3-deur stasiewa |
Platform | Ford B3 platform |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.0 L EcoBoost I3 (turbopetrol) |
Ratkas | 4-gang outomaties 5- of 6-gang handrat 6-gang Ford PowerShift outomaties |
Lengte | 3950 mm |
Breedte | 1722 mm |
Hoogte | 1481 mm |
Massa | 1041 - 1100 kg |
Asafstand | 2489 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Ford EcoSport Mazda2 |
Ford het al meer as 16 miljoen eenhede van die Fiesta verkoop sedert 1976,[3][4][5] wat dit een van die besverkoper Fordmodelle maak na die Escort en die F-reeks.